Update
GEORGE NUUS - Die George Landbouskou is in volle gang met 'n verskeidenheid van stalletjies, vermaak en ander interessanthede.
Die skou het gister, Donderdag 29 Augustus begin en duur tot môre.
Klik hier vir 'n volledige program vir die res van die naweek. Dit is propvol vermaak.
Daar is baie skape om te sien.
Daar is 'n verskeidenheid van stalletjies, vermaak en ander interessanthede.
Lees 'n vorige artikel: Mooie Doné is Mej. Skou 2019
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'