Update Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Raadslid Cecil Noble het aan betogende inwoners in New Dawn Park gesê hulle het die volste reg om op dienslewering aan te dring.
Hy het onderneem dat 'n groep amptenare van die betrokke departemente die inwoners op 'n later stadium sal toespreek.
Volgens Theresa Fortuin, 'n Icosa-raadslid, sou Naik glo op 17 Januarie na die gemeenskapsleiers terugkom om verder oor die saak te gesels.
Dit volg nadat inwoners verlede jaar voor Noble se huis geprotesteer het. 'n Reeks vergaderings is daarna gehou en sou glo vanjaar weer hervat word.
Kyk 'n video hieronder
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'