Update
GEORGE NUUS - George brandweer is besig om vure in Voêlnesvaringstraat in New Dawn Park te blus.
Dit volg na ongelukkig inwoners motorbande in die straat aan die brand gesteek het.
Die inwoners is ontevrede oor verskeie diensleweringkwessies, waaronder behuising, vullisverwydering en riolering.
Raadslid Cecil Noble spreek nou die groep toe.
George brandweer is beisg om die vure in Voêlnesvaringstraat in New Dawn Park te blus. Foto: Michelle Pienaar
Lees 'n vorige artikel: Protesaksie in New Dawn Park
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'