GEORGE NUUS EN VIDEO - Die situasie in New Dawn Park het bedaar en is rustig, maar die polisie patrolleer die area voortdurend, berig Michelle Pienaar van die George Herald.
Polisievoertuie van Plettenbergbaai en Sedgefield is ook opgemerk. Verkeersvoertuie word ook ingespan om te monitor.
Mense staan op verskeie punte in Proteastraat in groepies rond. Tekens van bande wat vroeër vanoggend gebrand is, merk die straat.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels hier:
- Bande brand weer in Proteastraat
- Seaview vat blaaskans na protesaksie vanoggend
- Illegal squatters block Beach Road
- Tyres set alight in Pacaltsdorp
- Polisie onttrek van toneel in Bluegumstraat
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'