Update
GEORGE NUUS - Te midde van 'n protesoptog wat vir vanoggend deur die George Community Forum georganiseer is, het inwoners van New Dawn Park weer in Proteastraat begin bande brand.
Mense wat wou werk toe gaan moes net so omdraai terug huis toe, want die busdiens is intussen opgeskort.
Die bande brand naby die area waar plakkers onwettig grond beset het, langs die New Dawn Park Laerskool.
Die brandweer en polisie is op die toneel.
Die brandweer en polisie is op die toneel.
Lees vorige artikels hier:
- Seaview vat blaaskans na protesaksie vanoggend
- Illegal squatters block Beach Road
- Tyres set alight in Pacaltsdorp
- Polisie onttrek van toneel in Bluegumstraat
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'