Update
GEORGE NUUS - 'n Groep inwoners van New Dawn Park wag tans vir die hofverrigtinge om te begin in die George-landdroshof.
Die saak handel oor die wettigheid van 'n hofbevel vir die uitsetting van die mense.
Meer as 40 onwettige strukture was deur die rooimiere afgebreek.
Sowat 65 is tans op die stuk grond langs New Dawn Park Primêre Skool.
Die hofgangers gaan nou ingelig word oor wat agter die skerms besluit is.
Verteenwoordigers van die Khoi-raad van Pacaltsdorp, Icosa en die PBI is teenwoording om die mense te ondersteun.
Salomie Mintoor, Nicolene Mintoor, Maria Michaels, Frieda Sampies, Nicolene Barnes. Vier van die vroue het uitsettingsbevele gekry.
Lees vorige artikels hier:
- Grondbesetters wend hul na die hof
- Update: Protesters still waiting for Mayor
- Update: Motorists to avoid York Street
- Update: Marchers at Municipality
- March in support of backyard dwellers
- Landless see red
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'