Update
GEORGE NUUS - Die gedenkdiens vir Dr Leonie Schoeman (60), ‘n plaaslike chirurg, vind môre, Dinsdag 21 Junie, om 14:00 by die Verenigende Gereformeerde Kerk in Kanariestraat, Rosemoor, plaas.
Dr Schoeman se eggenoot, Dr Frederik Nel, was vir jare die predikant van hierdie gemeente.
Lees ‘n huldeblyk aan Dr Schoeman by George Herald.
Vind VGK Rosemoor met dié skakel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'