Breaking News
GEORGE NUUSFLITS - 'n Vragmotor met tientalle werkers agterop, het omgeslaan op die Geelhoutboompad, net verby die Redberry-aarbeiplaas.
Verskeie mense is beseer.
Nooddienste is op die toneel.
Meer inligting volg soos dit bekend is.
Lees die nuutste hier: 26 Beseer in ongeluk met trok
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'