Update
GEORGE NUUSFLITS - Die liggaam van Christo van Aarde, die man wat op Maandag 30 April vermis geraak het, is gistermiddag Maandag 7 Mei, in ‘n beboste area in Vyfdelaan, Denneoord, gevind.
‘n Geregtelike doodsondersoek word gedoen.
Geen misdaad word in hierdie stadium vermoed nie. Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Lees 'n vorige artikel: Denneoord-man word vermis
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'