Gallery
GEORGE NUUS - Die Suid-Kaap Kinderkoor het uitstekend gevaar in die Wêreld Koorspele in Pretoria waar hulle twee silwermedaljes verower het.
Hulle het teen 300 kore uit 60 lande meegeding.
Met hul tuiskoms Maandag in George het hulle ‘n heldeverwelkoming van opgewonde familie en selfs die burgermeester van George, Melvyn Naik en raadslid Sean Snyman ontvang.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'