Die Suid-Kaap Kinderkoor (SKK) het uitstekend gevaar by die Wêreld Koorspele in Pretoria waar hulle twee silwer-medaljes verower het. Hulle het teen kore uit 60 lande meegeding en dit was so 'n hittete of hulle het twee goue-medaljes verower.
George | 11663 |
---|---|
Mossel Bay | 7246 |
Knysna | 4771 |
Oudtshoorn | 3867 |
Bitou | 2694 |
Hessequa | 1920 |
Kannaland | 852 |
Garden Route Total | 33013 |
Vote submission failed. Please try again later.