Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Die betogings vanoggend ruk die hele gemeenskap van New Dawn Park. In die plakkerskamp Moeggehuur, langs New Dawn Park Laerskool, bid grondbesetters vir hulp van Bo.
Ofskoon heelwat inwoners van NDP die betogings vanoggend ondersteun, sê Dalene Valentine van Moeggehuur hulle het niks met die protesaksie te doen nie.
"Ons weet nie met sekerheid waaroor vanoggend se betogings gaan of wie dit begin het nie, maar elkeen het hul eie griewe."
Die moontlikheid bestaan dat daar ongelukkigheid is oor twee mense wat vanoggend in die George-landdroshof verskyn het vir openbare geweld.
Kyk twee video's hieronder:
Lees vorige artikels hier:
- Onderwysers het nié gevlug
- New Dawn Park nou rustig
- Bande brand weer in Proteastraat
- Seaview vat blaaskans na protesaksie vanoggend
- Illegal squatters block Beach Road
- Tyres set alight in Pacaltsdorp
- Polisie onttrek van toneel in Bluegumstraat
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'