Volgens Thursten Meyer, die munisipale sekuriteitswag wat bedags by die swembad diens doen, word die swembad dwarsdeur die Wintermaande skoongehou.
'n Groot hoeveelheid kinders word môre verwag vir die eerste lyfnatmaak na die winter, het hy gesê.
'n Kleiner swembad langs die olimpiese grootte swembad is ideal vir kleuters wat nog nie swemvaardig is nie.
Toegangsgeld vir kinders jonger as 15 jaar is R2, en R10 vir kinders ouer as 15.
.jpg)
'n Kleiner swembad is ideal vir kleuters wat nog nie swemvaardig is nie.
Foto's: Michelle Pienaar
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'