Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - George se eie kunstenaars gaan saam met al die groot name op een verhoog wees!
Ons verwelkom Kirsten Pharoah, Tanith Azevedo, Leoné Pharoah en Mirka Bekker by die fees.
Hulle sal sorg vir die voorprogram wat 15:30 sal afskop.
Sien jou daar. Kaartjies beskikbaar by: https://www.ticketpros.co.za/.../980178ae-574a-2406-497a...
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’