Sponsored Content
BUSINESS NEWS - Those who have followed Alta Roos and Chane van Zyl over the past weeks will now have a complete ‘In Loving Order’ file - a gift of structure, discipline, and peace of mind - not only for those we leave behind, but also for ourselves during this lifetime.
Our weekly sessions covered:
- Week 1 – Personal documents
- Week 2 – Last will and testament
- Week 3 – Assets
- Week 4 – Financial assets
- Week 5 – Liabilities
- Week 6 – Passwords and security
- Week 7 – Revisiting the essentials and importance of a valid and updated will.
If you missed a session, visit www.roosinc.co.za or listen to the podcast replays on Eden FM’s website to catch up.
Next week, Alta and Chane will be on air to answer your questions from both our readers and listeners.
We’re also giving away six ‘In Loving Order’ files on our last Eden FM Radio session on 2 December, each including a complimentary one-on-one session with Alta and Chane to help you build your own file.
Tune in to Eden FM’s “Afternoon Drive” this Tuesday from 15:30 for more details.
There’s a quiet satisfaction in knowing that your things are in Loving Order.
Kom sit aan my tafel
Aangebied deur RoosInc Prokureurs in samewerking met Eden FM
Diegene wat die afgelope weke Alta Roos en Chane van Zyl se aanbiedinge gevolg het, behoort nou ’n volledige ‘In Liefdevolle Orde’-lêer te hê - ’n geskenk van struktuur, dissipline en gemoedsrus, nie net vir dié wat ons gaan agterlaat nie, maar ook vir onsself in hierdie leeftyd.
Ons weeklikse sessies het die volgende onderwerpe gedek:
- Week 1 – Persoonlike dokumente
- Week 2 – Laaste wil en testament
- Week 3 – Bates
- Week 4 – Finansiële bates
- Week 5 – Laste
- Week 6 – Wagwoorde en sekuriteit
- Week 7 – ’n Herbesoek aan die noodsaaklikhede en die belangrikheid van ’n geldige en bygewerkte testament.
As jy ’n sessie gemis het, besoek www.roosinc.co.za of luister na die potgooie op Eden FM se webwerf.
Tydens volgende week se tydgleuf op Eden FM sal Alta en Chane luisteraars en lesers se vrae beantwoord.
Ons gee ook ses ‘In Liefdevolle Orde’-lêers weg, elk met ’n gratis persoonlike sessie saam met Alta en Chane om jou eie lêer te help bou.
Luister Dinsdag vanaf 15:30 na “Afternoon Drive” op Eden FM vir al die besonderhede.
Daar is ’n stille tevredenheid in Liefdevolle Orde.
Related articles:
- Episode 7 of Come sit at my table
- Come sit at my table - Week 6: Building your "In Loving Order" file
- Come sit at my table - Week 5
- Episode 4 van Kom sit aan my tafel - 'n reis na 'n nalatenskap van liefdevolle orde
- Episode 3 of Come sit at my table - A journey to a legacy of loving order
- Come sit at my table - A journey to a legacy of loving order
- Kom sit aan my tafel: 'n Reis na 'n nalatenskap van orde
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’