Sponsored Content
BUSINESS NEWS - We’ve reached the final part of our “In Loving Order” file.
Over the past six weeks, we’ve gently guided you through building your own In Loving Order file, a gift of structure, discipline, and peace of mind - not just to those we leave behind, but also to oneself during this lifetime.
Our weekly sessions covered:
- Week 1 - Personal documents
- Week 2 - Last will and testament
- Week 3 - Assets
- Week 4 - Financial assets
- Week 5 - Liabilities
- Week 6 - Passwords and security
If you have missed a session, visit www.roosinc.co.za or listen to the podcast replays on Eden FM’s website to catch up.
Next week, we revisit the Essentials of a Valid Will - the cornerstone of every well-prepared estate plan.
There’s a quiet satisfaction in knowing that you leave your legacy in Loving Order.
Episode 7 van Kom sit aan my Tafel
Ons het by die laaste hoofstuk van ons “In Liefdevolle Orde”-lêer gekom.
Oor die afgelope ses weke het ons jou stap vir stap gelei om jou eie “In Liefdevolle Orde”-lêer saam te stel - ’n geskenk van orde, dissipline en innerlike gemoedsrus, nie net aan diegene wat jy agterlaat nie, maar ook aan jouself terwyl jy nog leef.
Ons het die volgende afdelings saam deurgewerk:
- Week 1 - Persoonlike dokumente
- Week 2 - Testament
- Week 3 - Bates
- Week 4 - Finansiële bates
- Week 5 - Laste
- Week 6 - Wagwoorde en sekuriteit
As jy een van hierdie sessies gemis het, besoek gerus www.roosinc.co.za of luister na die heruitsendings op Eden FM se webwerf.
Volgende week bespreek ons weer die elemente van ’n Geldige Testament - die hoeksteen van elke goed beplande boedel.
Die wete dat jy ‘n erfenis van Liefdevolle Orde nalaat, bring stille gemoedsrus.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’