Sponsored Content
BUSINESS NEWS - This week, Alta Roos and Chane van Zyl of RoosInc Attorneys unpack a topic we often overlook - passwords, login details, and access to online accounts.
From banking apps to social media and cloud storage, our digital lives hold important information.
But what happens when no one knows how to access it?
Join us as we share practical ways to record and safely store your digital keys as part of your “In Loving Order” legacy - giving your loved ones peace of mind and access when it matters most.
Tune in to Eden FM every Tuesday from 15:30, and read more each Thursday on Page 2 of George Herald.
Visit www.roosinc.co.za for previous sessions and resources.
Kom sit aan My Tafel – Week 6
Bou aan jou “In Liefdvolle Orde”-lêer
Hierdie week gesels Alta Roos en Chane van Zyl van RoosInc Prokureurs oor iets waaraan ons dikwels nie dink nie - wagwoorde, aantekenbesonderhede en toegang tot aanlynrekeninge.
Van aanlynbankdienste tot sosiale media en die stoor van inligting in die kuberruim; ons digitale lewens bevat belangrike inligting.
Maar wat gebeur as niemand weet hoe om toegang daartoe te verkry nie?
Sluit by ons aan terwyl ons praktiese maniere deel om jou digitale toegang veilig te hou en deel te maak van jou “In Liefdevolle Orde”-nalatenskap - sodat jou geliefdes gemoedsrus en toegang het wanneer dit die belangrikste is.
Luister elke Dinsdag vanaf 15:30 op Eden FM, en lees meer elke Donderdag op Bladsy 2 van die George Herald.
Besoek gerus www.roosinc.co.za vir ons vorige sessies en hulpbronne.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’