Seuntjie (9) sterf na fratsongeluk by KKNK

Die pantservoertuig waarop die seun geklim het toe hy geval het. Foto: Hannes Visser

SUID-KAAP NUUS - Die seuntjie wat Vrydagmiddag ernstige hoofbeserings in n fratsongeluk op 'n weermagvoertuig opgedoen het, is vanoggend oorlede.
 
Josh Pharoh (9) van Paarl, is beseer toe hy Vrydagmiddag by die SA Weermag se uitstalling op 'n pantservoertuig geklim het, sy balans verloor en in die ruim van die voertuig ingeval het.
 
Lees meer op on susterpublikasie, Oudtshoorn Courant.
 
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo nuus'


Your Comments
Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald