Ongeluk op lughawepad

Die ongelukstoneel.

GEORGE NUUSFLITS - Daar was vroeër vanaand 'n ongeluk tussen 'n bakkie en 'n motor op die lughawepad (R102).
 
ER24 en ander nooddienste is nog besig op toneel.
 
Meer inligting volg soos dit bekend word.
 
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus' 
 


Your Comments
Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald