GEORGE NUUS - Laerskool George-Suid het onlangs sy interhuis swemgala gehou.
Die topswemmers in die skool is, van links:
- junior victor ludorum: Llewelyn Viljoen (gr. 5),
- junior victrix ludorum: Iané Joubert (gr. 4),
- senior victor ludorum: Johannes Brink (gr. 6),
- senior victrix ludorum: Katelyn Boonzaaier (gr. 6),
- grondslagfase wenner (dogters): Anje Coleman (gr. 2) en
- grondslagfase wenner (seuns): Daniël van Wyngaard (gr. 2).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'