GEORGE NEWS - Jaco Nel het die Montana-varswateroewerhengelklub se maandelikse klubkompetisie gewen.
Hy het 52 visse uitgetrek wat saam 52,805 kg ingeweeg het. In tweede plek was John-Louis van Zyl met 48 visse van 29,61 kg en Robello Jardine derde met 44 visse wat die skaal op 27,53 kg laat draai het.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'