Binnedel het van 07:00 tot 15:00 'n allemintige total van 191 geelvis ingekatrol wat hom welverdiend die eerste prys vir die dag besorg het. Kort op sy hakke was Emile Calitz met 186 vis en Robello Jardine in die derde plek met met 161 vis.
Koos Nel het die grootste geelvis (1,345 kg) gevang. Die tien hengelaars wat deelgeneem het, het meer as 'n 1 000 vis genet.
Die uitslae was:
- Seniors: 1. Hein Binnedel (191 vis ). 2. Emile Calits (186). 3. Robello Jardine (161). 4. Raymond Lizamore (153).
- Juniors: 1. Nihan Binnedel (30).
- Vroue: 1. Marlande Nel (22).

Robello Jardine was derde met 161 vis.
'Ons bring jou die nuutste Suid-Kaap nuus'