GEORGE TENNISNUUS - Die tennisspan van Pacaltsdorp het verlede Saterdag vir 'n groot verrassing in die 190's-spankompetisie van die Eden seniors tennisvereniging gesorg toe hy die span van Danie Steyl van die Wesbank-tennisklub in 'n spannende wedstryd met 4-2 (41 potte teenoor 37) geklop het.
Die Pacaltsdorpers is van links: Garnett Wicomb (plaasvervanger), Calvin Lottering (kapt), Chadwick Stride en Vivian Lottering.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'