Gallery
GEORGE NUUS - Outeniquapark is nat na die reën van vroeër vandag en 'n harde wedstryd word tussen die SWD Arende en die Luiperds in die eerste divisie van die Curriebekerreeks verwag.
Die Arende het reeds twee wedstryde in vanjaar se reeks gespeel.
Die eerste wedstryd teen die OP Olifante het hulle verloor, maar daarna teen Boland Kavaliers gewen.
FOTOGALERY: SWD Arende teen Luiperds op Outeniquapark
Die Luiperds het verlede jaar die reeks gewen.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'