Video
GEORGE SPORTNUUS EN VIDEO'S - Die nuwe bestuur van SWD Rugby het vanoggend sy eerste vergadering gehou.
Die informele vergadering is gehou kort nadat die algemene jaarvergadering afgehandel is.
Hennie Baartman, uittredende president van SWD Rugby, wie vroeër vanjaar op die uitvoerende komitee van Saru (Suid-Afrikaanse rugbyunie) verkies is, sê dat 'n nuwe era is wat in SWD rugby begin.
VIDEO - George Herald gesels met Hennie Baartman, uittredende president van SWD Rugby:
VIDEO - Nuwe president oor die pad vorentoe:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'