Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Die SWD Arende en die Boland Kavaliers is beide gereed vir die halfeindstryd in die Mzansi-reeks.
Dis duidelik hulle steur hul nie aan die af van die veld drama van die afgelope paar dae.
Die SWD se vrouespan die EGirls het reeds vroeër 'n goeie voorbeeld vir hul manlike kollegas gestel. Hulle het die Valke se vrouespan met 78-0 geklop.
VIDEO: Groot afwagting voor Arende se wedstryd
VIDEO: Boland stel sy saak
Die Arende se wedstryd teen die Boland Kavaliers begin om 15:00. Daarna speel Evergreens teen George.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’