GEORGE NUUS - Daar was Vrydagmiddag, 3 Junie, groot opgewondenheid op Outeniquapark toe leerlinge van George Voorbereidingskool die wedstryd tussen die SWD Arende en die Black Lions bygewoon het.
Van die leerlinge het hulle sommer gou tuisgemaak en die SWD Arende luidkeels aangemoedig.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'