GEORGE NUUS - Die Hoërskool Outeniqua se o.18A-rugbyspan het Hoër Landbouskool Oakdale verlede Saterdag op sy tuisveld met 23-17 geklop.
Hugo Redelinghuys het die aksie gaan afneem.
Gerhard Ackerman (senter) op volle vaart.
Francois Breytenbach (flank) val aan met die bal.
Abré Minnie (links), skrumskakel en onderkaptein van die Kwaggas, en Leonardo Coetzee (flank) stuit 'n voorspeler van Oakdale in sy spore.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'