RUGBYNUUS - Die SWD Eagirls het vandag die vroue span van Griekwas in die eerste divisie van die Curriebekerreeks in Kimberley met 69-15 geklop.
Die SWD vrouespan, met hul groen truie, het op Windhoek Draught Park gewys van watter stofasie hulle gemaak is.
Die rustydtelling was 36-0.Die span se laaste liga wedstryd is aanstaande Saterdag,22 Julie teen die Limpopo Blou Bulle.Dis ook 'n wegwedstryd.
Speler van die wedstryd:Euphinia Fillis
Puntemakers
- Chante Jonck (2)
- Shannon Windvogel (3)
- Nicole Flandorff
- Siviwe Basweni
- Amanda Klassen (2)
- Lequita Cornelius
- Britney Williams
Doelskoppe
- Antonecia Hannies (7)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’