Gallery
GEORGE SPORTNUUS - Crusaders het vandag, Saterdag 1 Oktober, op Outeniquapark 'n kragvertoning in die semi-finaal van die Premierliga-kragmeting gelewer deur hul A en B-spanne se oorwinnings teen Groot-Brakrivier.
Die A-span het met 15 punte teenoor 9 gewen en die B-span 24 - 15.
FOTOGALERY: Groot-Brakrivier en Crusaders se groot opwinding
In die C-spanne se kragmeting het Evergreens Groot-Brak 9 - 7 geklop.
In die C-spanne se kragmeting het Evergreens Groot-Brak 9 - 7 geklop.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'