GEORGE RUGBYNUUS - BUCO George gaan vanjaar die Maori-rugbyklub, wat in die SWD McFin Premierliga-kompetisie meeding, se truie borg.
By die amptelike oorhandiging in Borcherds was van links: Cathy Jansen (ondertesourier), Jacques Stoffels (voorsitter), Frans Oktober (ondervoorsitter), Martin Fillies (BUCO), Robert Wright (takbestuurder: BUCO George), en Freddie Booysen (president). Afwesig: Yolanda Plaatjies
By die amptelike oorhandiging in Borcherds.
Theo Rousseau.
Rugbyspelers van die Maori-rugbyklub in Borcherds pronk met hul splinternuwe rugbytruie, wat deur BUCO George geborg word. Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'