GEORGE NUUS - Die Arende speel vanaand op Outeniquapark teen die Valke.
Toe die fluitjie vir rustyd geblaas het, was die Valke 7-5 voor.
Die Arende het eerste bloed gebruik toe die heelagter, Shane Ball gedruk het.
Sy doelskop het misluk.
'n Rukkie later het die Valke se een slot, Armand Grobler 'n drie gedruk.
Die span se losskakel, Andrew van Wyk se doelskop was suksesvol. Kort na rustyd het die Valke weer gedruk en die doelskop was suksesvol. Die telling: 14-5.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'