GEORGE NUUS - 'n Leerder van Hoërskool Outeniqua, Christian Hattingh, is op 26 Augustus by die Eden-sporttoekkenningseremonie in Oudtshoorn as skool sportman van die jaar aangewys.
Dit is 'n ongelooflike prestasie en die Kwaggas sien uit daarna om sy toekoms dop te hou.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'