GEORGE NETBALNUUS - Pacaltsdorp Primêr se netbalspanne het vanjaar baie goed presteer.
Die skool het vyf verskillende ouderdomsgroepe o.9, o.10, o.11, o.12 en o.13.
Van die dogters het so goed presteer dat twee van hulle volgende jaar begin by die George Royal Academy.
Die twee dogters is Ashante Roberts en Sherna Phillips.
Die o.10-span.
Die PPS o.13-span.
Die o.12-span.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'