GEORGE NUUS - Swemmers van Laerskool Outeniqua het puik presteer tydens die kleuregala.
Die beste presteerders was agter, van links:
Konrad Gouws (junior victor ludorum) en Carlo Bezuidenhout (senior victor ludorum).
Voor:
Liyah Taljaard (junior victrix ludorum) en Liané Taljaard (senior victrix ludorum).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'