GEORGE NUUS - Baie geluk aan die netbalspelers van Laerskool Outeniqua wat in George-spanne opgeneem is.
Die spelers wat in die o. 12-netbalspan opgeneem is, is Liela Opperman, Zikho Hanase en Sibabalwe Nhcumbe, Andrea Campher, Miné Pretorius, Milan de Villiers en Mikho Dingiswayo.
Leerders wat vir die o. 13 George-netbalspan gekies is, is Chante Stapelberg en Asiphe Lingani, Ané Vreken en Kayla van Rooyen.
Voor, van links is: Chante Stapelberg en Asiphe Lingani. Agter: Ané Vreken en Kayla van Rooyen.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'