GEORGE HOKKIENUUS - Laerskool George-Suid se o. 13A-seunshokkiespan het die seisoen op 'n hoë noot afgesluit toe hulle die o. 13 Sportcentre-hokkietoernooi.
Die toernooi is deur Laerskool Outeniqua aangebied.
Heel agter: Hein Marais (afrigter). Agter, van links: Jandré Nel, Luca Potgieter, Kristian Pretorius, Christiaan de Beer, Dillan Barnard, Ewald Schoeman, Eric Steyn en Lucca Reinstorf. Voor: Christiaan van Santen (doelwagter), Ivan Maré, Zack van der Mesch, Jordan Lindsay en Gerald van der Heyde.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'