GEORGE NUUS - Drie van Van Kervel Skool se leerders, Fatima Middlecamp, Mariska Manus en Kaylene Lins het Donderdag 5 Mei aan die LSEN-netbalproewe in George deelgeneem en is gekies vir die LSEN Eden-netbalspan.
Hierdie span vertrek aanstons om deel te neem aan die Wes-Kaapse netbalproewe wat in die Kaap gehou sal word.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'