- moet 'n groot bydrae tot die sport lewer,
- moet as sportikone in hul gemeenskap beskou word, hulle moet alles insit vir hul sport,
- moes voor 1992 'n rol ten opsigte van die groei van sport in Suid-Afrika gespeel het,
- moet 'n leeftyd se diens aan die sport gegee het,
- moet ouer as 55 wees en verkieslik moet die kandidaat al afgetree wees, behalwe in spesiale omstandighede waar sy kwalifikasies uitstaande is.