Die Eden-driekampspan het uitstekend gevaar tydens die SA Sprint-kampioenskap en Afrika Cup in Maselspoort Sondag 3 Maart.
Die span is tans hard aan die oefen om op Sondag 6 April in Nelson Mandelabaai deel te neem.
Die uitslae van die Maselspoort-byeenkoms is as volg:
SA Sprint-driekampkampioenskap
Llewelyn Viljoen - 1st (12 - 13 seuns)
Cameron McEwan - 3de (12 - 13 seuns)
Bastian Vorster - 9de (12 - 13 seuns)
Ruben Marais - 3de (14 - 15 seuns)
Johannes Brink - 5de (14 - 15 seuns)
Annabelle McEwan - 2de (14 - 15 dogters)
Dunè Haasbroek - 5de (14 - 15 dogters)
Nina Cloete - 12de (14 - 15 dogters)
Alistair Simpson - 7de (40 - 44 mans)
Franna Vorster - 2de (55 - 59 mans)
Helen Pringle - 3de (50 - 54 vroue)
2024 Afrika Driekamp Junior Cup
Lomé Gouws - 3de (16 - 19 dogters)
Karli Lötter - 6de (16 - 19 dogters)
Josua Vorster - 7de (16 - 19 mans)
Sebastian Swart - 16de (16 - 19 mans).
2024 Afrika Driekamp Junior Cup
Lomè Gouws – 3de (16 – 19 dogters)
Karli Lötter – 6de (16 – 19 dogters)
Josua Vorster – 7de (16 – 19 mans)
Sebastian Swart – 16de (16 – 19 mans)
Cameron McEwan 3de (12 - 13 seuns)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’