TUINROETE GHOLF NUUS - Johan Smit was die wenner van die medalje-kompetisie in die maandelikse houespel by Dolphins Creek-gholfklub terwyl Wayne Smith die IPS-kompetisie gebuit het.
Die gewilde kompetisie is deur Groot-Brak Pick 'n Pay geborg, wat ook vir die pryse gesorg het.
Die naaswenner van die medalje-kompetisie was Louis Adams gevolg deur Niel Theron en Lourens Jansen van Nieuwenhuizen.
Die wenners van die kompetisies is van links: Johan Smit, Louis Adams, Niel Theron, Lourens Jansen van Nieuwenhuizen en Wayne Smith.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'