GEORGE NUUSFLITS - George krieketspan het Saterdag hard gebrul toe hul in ‘n kwarteindronde wedstryd van die SWD T-20 kompetisie vir Dysselsdorp met 82 lopies oorrompel het.
Die wenspan speel nou Saterdag in die semifinale op die REC in Oudtshoorn teen NMMU Madibaz George wat Sondag vir Pirates United op Loeriepark Knysna met 7 paaltjies geklop het.
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'