TUINROETE NUUS - Die PetroSA-marathon, wat verlede Saterdag weer in Mosselbaai aangebied is, het atlete van heinde en verre gelok.
Deidre Cloete het vir die George Herald die plaaslike atlete met haar kamera gaan soek.
Annatjie Botes ontvang haar medalje met 'n breë glimlag.
Die PetroSA-marathon het atlete van heinde en verre gelok.
Glimlag, dit is verby!
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'