Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Die derde been van die Duathlon-reeks vir juniors, wat verlede Vrydag deur die Spring Tide Triathlon Academy aangebied is, was 'n groot sukses.
'n Gros junior atlete het in perfekte weer by Hoërskool Heatherlands hul staal in die baie gewilde multisport kom toon.
Die uitslae is:
Seuns 5 jaar en jonger:
Wenner: Eldo Strauss
Dogters 6-7:
1. Carien Human 2. Mienke Koegelenberg 3. Maeva Cronje.
Seuns 6-7:
1. Toby Hoepfner 2. Bastian Vorster 3. Almero van Niekerk
Dogters 8-9:
1. Emily King 2. Simone Liebenberg 3. Zane Brink.
Seuns 8-9:
1. Rikus Human 2. Liam Human 3. Alec Cronje.
Dogters 10-11:
1. Karli Lotter 2. Anje van Niekerk 3. Tyla-Rae Glynn.
Seuns 10-11:
1. Cuan Wildeman 2. Hanré Brink 3. Rouen Naude.
Die laaste Duathlon-byeenkoms vir die seisoen is op Vrydag 19 Oktober weer by Hoërskool Heatherlands.
Bel Franna Vorster met enige navrae by 082 799 3377 of by frannafountain@gmail.com.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'