Update Video
GEORGE NUUS & VIDEO - Stembusse vir die munisipale tussenverkiesing in wyk 18 het geopen in die volgende woonbuurte; 'n gedeelte van Denneoord, Bergsig, Eden, Genevafontein en Loeriepark.
Die 2 stembusse by die Mothsaal en NG Kerk Denneoord, sal vandag tussen 07:00 en 21:00 oop wees.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel: Ward 18 by-election on hand
"Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'