Video
GEORGE NUUS EN VIDEOS - Leon van Wyk van die DA is George se burgemeester. Hy het 31 stemme gekry en Virgill Gericke van die PBI 24 stemme.
Van Wyk was ook die burgemeester van die vorige raad. Hy was vandag die DA se kandidaat en is met behulp van die VF Plus en die ACDP tot die pos verkies.
Die DA het nie 'n volstrekte meerderheid in die nuwe raad nie. Die nuwe onderburgemeester moet nog verkies word.
Die DA het intussen vir 'n 10 minute koukus gevra.
Video: Die nuwe burgemeester van George word aangekondig
Foto's: Michelle PIenaar
Video: Dr Gratz explains why the meeting went ahead despite bad weather
Video: George Mayor acceptance speech
VIDEO: Newly elected Mayor speaks to George Herald
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'