GEORGE NUUS - Marlene Barnardt van die DA is kort gelede as die hoofsweep van die George-stadsraad gekies.
Sy het 31 stemme gekry en Cedric Smart van die PA 22 stemme.
Daar was twee bedorwe stembriewe.
Barnardt is geen vreemdeling in die pos. Sy het in die vorige raad ook die pos beklee.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'