NASIONALE NUUS - Kannaland Munisipaliteit het vanmiddag om 14:00 op Facebook aangekondig dat hul munisipale bestuurder Morné Hoogbaard vanmiddag oorlede is.
Die oorsaak van sy dood is nie bekend gemaak nie.
In die verklaring spreek die munisipaliteit hul meegevoel uit aan sy familie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’