Pieter le Roux het Maandagoggend 1 Augustus in die Riversdal Landdroshof verskyn.
Forensiese Patalogiese Dienste in George is besig om 'n graaf en koevoet te toets vir forensiese bewyse om te bepaal watter wapen in die aanval gebruik is.
Die voorlopige ondersoek dui daarop dat die moord Donderdagoggend 28 Julie omstreeks 05:25 plaasgevind het.