Dié 34-jarige pa van twee, wat weens die polisie se optrede hospitaalbehandeling moes kry, wil weens die doodsdreigemente anoniem bly, het Jean-Paul Rudd van die regsfirma Adams & Adams in Pretoria namens hom gesê.
Die slagoffer is op 14 November 2011 in Tonga, Mpumalanga gearresteer en tot 21 November 2011 by die Tonga-polisiekantoor aangehou.